Skip to main content

Inheemse Kennis Stelsel

 

Volgens die handboek, Insigte uit opvoedkunde sielkunde, word inheemse kennisstelsel gedeffinieer as, : Omvattende kennis wat tegnologieë en praktyke dek wat deur inheemse en plaaslike mense vir hul bestaan, oorleweing en aanpassing in verskeie omgewings gebruik is en steeds word ( Mosimege en Onwu,2004).

Die inheemse kennis stelsels is die kennis van verskillende inheemse mense se kulturele tradisies en hul leefstyl. Dit hou ook verband met die waarneming en die interaksies tussen mense regoor die jare. Met ander woorde - dit behels baie kennis van ander kulture, kennis wat in ander kulture vasgelê was, wat oorgedra word na die volgende nageslag en wat help om die kultuur te skep.

Die Suid-Afrikaanse Kurikkulum 2005, het inheemse kennis in die kurrikulum in gesluit omdat dit bied verskillende maniere van leer. Om inheemse kennis in die skool kurrikulum te implementeer help die leerders om ander kulture beter te verstaan en te waardeer.




Die inheemse kennis stelsels het sy volwaardige plek in Suid-Afrikaanse akademie ingeneem, omdat dit verseker het dat die skoolkinders meer kennis en insig oor ander kulture verkry. Alhoewel die kinders verskriklike nuwe goed geleer het van ander kulture was daar ook negatiewe effekte tot gevolg, asgevolg van die inheemse kennis stelsels. Daar was dus baie ongelykheid betrokke teenoor inheemse leerders in skole en het 'n negatiewe invloed op hul opvoeding gehad. Dit was moeilik vir hulle om in te pas of self aanvaar te word in die onderwysstelsel. Hulle was so onder druk by skole dat dit veroorsaak het dat hulle hul kulturele tradisies afgestaan het net om deel te vorm van die "nie-inheemse kinders."

Die inheemse kennis stelsel het dus nie in alle aspekte hul plek ingeneem om die onderwysstelsel of akademie in Suid-Afrika te verbeter nie. 


Comments

Popular posts from this blog

Die Zoeloes

  Die oorsprong van die Zoeloes Waar het die Zoeloe-volk begin? Dit het verkeie jare gelede begin toe ‘n man, Malandela, sy vrou en hul twee seuns, Qwabe en Zoeloe hulself in ‘n klein dorpie gevestig het waar Malandela die hoofman bekom het. Na verskeie jare van saamleef het daar ‘n vreeslike haat tussen die twee broers ontwikkel. Qwabe was baie jaloers op sy broer, Zoeloe en het ‘n groot plan uitgewerk om sy eie broer te vermoor. Gelukkig het hul ma tot Zoeloe se redding gekom deur om vir hom weg te stuur. Nadat Zoeloe weggestuur was, het hy verskeie opvolgers gehad waar hy himself gevestig het – presies hoe die Zoeloe-volk begin het. Die Zoeloe-volk het baie mense in verskillende maniere beinvloed en bestaan selfs vandag nog sterk, alles te danke aan die seun van Malandela en Nozinja. Die filosofie/ideologie van die Zoeloes Anders as sommige ander kulture, word aanbidding by die Zoeloes nie as “godsdiens” beskou nie.  Die Zoeloes se oortuigings fokus grootendeels op hul voorv