Skip to main content

Posts

Showing posts from March, 2022

Bronverwysing

Groep 36 Jordan Stoffberg - 221487530 Jowheell Hull - 217057012  Will-reece Markus - 220013381 Bibliografie cultures, C. a. (2022, Maart 8). Onbekend . Retrieved from https://www.everyculture.com/wc/Rwanda-to-Syria/Xhosa.html Die Zulu- Suid-Afrika . (2 217057012 022, Maart 4). Retrieved from https://southafrica.co.za/af/oorsprong-van-die-zulu.html Irma Eloff, E. S. (August 2018). In E. S. Irma Eloff, Insigte uit opvoedkunde sielkunde (p. 544). South-Africa. Onbekend. (2022, maart 3). mieliestronk . Retrieved from http://www.mieliestronk.com/nguni.html Onbekend. (2022, Maart 8). WiredSpace . Retrieved from http://wiredspace.wits.ac.za/bitstream/handle/10539/1508/10Part%202%20Ch10%20Indigenous%20Knowledge.pdf?sequence=16&isAllowed=y#:~:text=South%20Africa's%20Curriculum%202005%20prescribes,National%20Curriculum%20Statement%2C%202003). SAHO . (2019, August 17). Retrieved from https://www.sahistory.org.za/article/xhosa   Wikiwand. 2022.  Zoeloes | Wikiwand . [online] A

Persoonlike siening van groeplede

Jordan se,"   Ek glo dat hierdie kennis onvervangbaar is, omdat dit steeds, ongeag die slegte, probeer het om die omstandighede van inheemse mense te verbeter. Hierdie kennis kon wel besluit het om te keer dat voordelige wette geimplementeer word, maar hulle het nie. Oor die jare het die omstandighede waarin die Zoeloes geleef het ook verskriklik verbeter, omdat hulle vandag dieselfde wette en regte wat ons het, kan geniet. Alhoewel hulle in sekere aspekte steeds benadeel word, word ons almal vandag as ‘n eenheid gesien en hulle word nie meer gesosialiseer as net “inheemse mense” nie. Hulle kinders is welkom in sekere skole sonder sat hulle moet verander en hulle word al hul mense word gelyk behandel. Dit is ook so ‘n positiewe aspek dat die kennis uitgedien is, omdat hul nie juis moeite gemaak het om die omstandighede van inheemse mense te verander nie. Hulle het so ook baie negatiewe gebeure tot gevolg gehad en vandag gee baie Suid-Afrikaners nie meer om oor die ongelykheid nie

Die Xhosas

Die oorsprong van die Xhosas Die Xhosas val onder die Nguni-volk van Suid-Afrika, wat verdeel is in noordelike, suidelike, Nguni en Ndebele groepe. Die Xhosas is die grootste stam-gemeenskap in Suidelike nguni-gemeenskap. Hulle was histories jagters, herders en bestaansboere. In 1650 het die Xhosas hulself gevestig in die Suiderlikeooste van Suid-Afrika, hul het toe in kontak gekom met die Khoi en San mense. Die taal word isiXhosa genoem, en nie net Xhosa nie.   Die filosofie/ideologie van die Xhosas  Ideologie is waarin die groep glo, wie of wat hul aanbid, en wat hul waardes help vorm. In die Xhosas se geval, aanbid hul, hul voorvaders,sodat die voorvaders hul nageslag, oeste en diere kan beskerm. Hulle glo in Ubuntu, wat beteken menslikheid, hulle hanteer almal gelyk. Die Xhosas glo in inisiasies ook, dit is ‘n manier om die seuns in die volwasse lewe in te verwelkom.   Die Xhosas se onderwysstelsel Die eerste skole wat vir Xhosas gestig was, was deur die sendelinge. D

Die Zoeloes

  Die oorsprong van die Zoeloes Waar het die Zoeloe-volk begin? Dit het verkeie jare gelede begin toe ‘n man, Malandela, sy vrou en hul twee seuns, Qwabe en Zoeloe hulself in ‘n klein dorpie gevestig het waar Malandela die hoofman bekom het. Na verskeie jare van saamleef het daar ‘n vreeslike haat tussen die twee broers ontwikkel. Qwabe was baie jaloers op sy broer, Zoeloe en het ‘n groot plan uitgewerk om sy eie broer te vermoor. Gelukkig het hul ma tot Zoeloe se redding gekom deur om vir hom weg te stuur. Nadat Zoeloe weggestuur was, het hy verskeie opvolgers gehad waar hy himself gevestig het – presies hoe die Zoeloe-volk begin het. Die Zoeloe-volk het baie mense in verskillende maniere beinvloed en bestaan selfs vandag nog sterk, alles te danke aan die seun van Malandela en Nozinja. Die filosofie/ideologie van die Zoeloes Anders as sommige ander kulture, word aanbidding by die Zoeloes nie as “godsdiens” beskou nie.  Die Zoeloes se oortuigings fokus grootendeels op hul voorv

Die San

  Die o orsprong van die San Die San is die oudste inwoners van Suider Afrika. Hulle woon reeds in die omgewing vir die minste 20 000 jaar. Die San is afstammelinge van vroeë steentydperk voorouers en is nie verwant aan die bantoe stamme nie. Hulle staan ook bekend as boesmans maar hierdie term word nie meer gebruik nie omdat dit gesien word as neerhalend omdat dit aan die San gegee was tydens hul stryd teen die koloniste. Daar is baie verskillende San groepe wat gevind kan word in Suid-Afrika, Namibië, Angola, Zambië, Zimbabwe en Botswana  (Kruger National Park, 2022) (Kruger National Park, 2022) Die leefstyl van die San Die San mense het oorspronklik gelewe as jagters en versamelaars in klein mobiele groepies. Seisoenale wild migrasies is een van die oorsake van die migrerende leefstyl. Hulle het in grotte, onder klipperige oorhange en in tydelike skuilings gewoon. Ten spyte van hul uitgebreide kennis van beide flora en fauna het hierdie mense nie met diere geboer of ontwikkel g

Inheemse Kennis Stelsel

  Volgens die handboek, Insigte uit opvoedkunde sielkunde, word inheemse kennisstelsel gedeffinieer as, : Omvattende kennis wat tegnologieë en praktyke dek wat deur inheemse en plaaslike mense vir hul bestaan, oorleweing en aanpassing in verskeie omgewings gebruik is en steeds word ( Mosimege en Onwu,2004). Die inheemse kennis stelsels is die kennis van verskillende inheemse mense se kulturele tradisies en hul leefstyl. Dit hou ook verband met die waarneming en die interaksies tussen mense regoor die jare. Met ander woorde -  dit behels baie kennis van ander kulture, kennis wat in ander kulture vasgelê was, wat oorgedra word na die volgende nageslag en wat help om die kultuur te skep. Die Suid-Afrikaanse Kurikkulum 2005, het inheemse kennis in die kurrikulum in gesluit omdat dit bied verskillende maniere van leer. Om inheemse kennis in die skool kurrikulum te implementeer help die leerders om ander kulture beter te verstaan en te waardeer. Die inheemse kennis stelsels het sy volwa